| 1)
Erwin: En so sluit ons aan by ons vriende, nes hulle die probleme bespreek wat hulle voorlê...
Stef: Ek's verveeld storm, kom ons installeer Win98 op Cerebro.
Hilary: Wolverine, ek dink nie dit sal..
Regiseur: SNY, mense ons het 'n probleem.
2)
Regiseur: Hoofkantoor het sopas 'n boodskap gestuur. Ons kan nie die lisensieregte bekosting vir X-Men nie, dus sal julle name verander word. "Storm" word "Motreën"
Hilary: WAT?
3)
Regiseur: En stef, In plaas van "Wolverine" word jy.. mmm. wat dink julle van "Wesel".
Stef: HAAI!!
Hilary: Oh ja dit pas.
PS I dont think "Wolverine" exists in Afrikaans.." |